Contact us now:
083 263 1311
Message:
Your name:
Tel:
Email:
Hive location: City:
Suburb:
 

Bye verwydering in Randburgresidential street in Randburg

For the best bee removal company in Johannesburg contact: or 083 263 1311

Read this page in English

Randburg bevind hom in die Noordweate van Johannesburg waar dit tuiste gee aan duisende families en ook 'n bron van aktiwiteit op die kommersieële en industrieële front.

Alhoewel voorstede soos Strihdom Park en Ferndale en selfs Linden verkies om gesien te word as vrystaande voorstede is hulle nabyheid aan Randburg die rede dat hulle in die selfde asem as Randburg genoem word.

Hierdie voostede bied almal spasie wat bye aanloklik sal vind en nie sal huiwer om 'n die kolonie in te trek en te begin om 'n korf te bou nie. Die fabrieke en kantoore van Strijdom Park en die weelderige groenheid van Linden bied skuiling en die moontlikheid van kos in die nabyheid, natuurlik en anders is baie groot.

Ons is byderhand om die bye vinnig, veilig en met menslikheid van die preseel te verwyder. Ons strewe om so min moontlik enige onwrigting in roetine te veroorsaak. Al wat ons gaan nodig hê om te weet is waar die bye hulle bevind, bv in 'n boom? hoe hoog? en natuurlik die adres en ons sal 'n bye verwyderaar ontbied.

Call now: 083 263 1311 (branches throughout South Africa)

 

Last updated November 2013

 

Buzz Bee Removals
083 263 1311 (branches throughout South Africa)

We are proud members of The Bee Removal Associtation of South Africa